2 Kronieke 17:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Hulle het die mense in Juda onderrig en het die boek van Jehovah se Wet saam met hulle geneem.+ Hulle het na al die stede van Juda gegaan en die mense daar onderrig.
9 Hulle het die mense in Juda onderrig en het die boek van Jehovah se Wet saam met hulle geneem.+ Hulle het na al die stede van Juda gegaan en die mense daar onderrig.