-
2 Kronieke 18:9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Die koning van Israel en Joʹsafat, die koning van Juda, het elkeen in koninklike klere op sy troon gesit. Hulle het by die dorsvloer gesit wat by die ingang van die poort van Samariʹa was, en al die profete het voor hulle geprofeteer.
-