2 Kronieke 18:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Hy het gesê: “Ek sien al die Israeliete verstrooi op die berge, soos skape wat nie ’n herder het nie.+ Jehovah het gesê: ‘Hulle het nie ’n leier nie. Laat elkeen in vrede na sy huis teruggaan.’”
16 Hy het gesê: “Ek sien al die Israeliete verstrooi op die berge, soos skape wat nie ’n herder het nie.+ Jehovah het gesê: ‘Hulle het nie ’n leier nie. Laat elkeen in vrede na sy huis teruggaan.’”