2 Kronieke 20:37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 Maar Eliëser, die seun van Dodawaʹhu, uit Mareʹsa, het teen Joʹsafat geprofeteer en gesê: “Omdat u ’n ooreenkoms met Ahaʹsia gemaak het, sal Jehovah u projek laat misluk.”+ Die skepe is dus erg beskadig,+ en hulle kon nie na Tarsis vaar nie.
37 Maar Eliëser, die seun van Dodawaʹhu, uit Mareʹsa, het teen Joʹsafat geprofeteer en gesê: “Omdat u ’n ooreenkoms met Ahaʹsia gemaak het, sal Jehovah u projek laat misluk.”+ Die skepe is dus erg beskadig,+ en hulle kon nie na Tarsis vaar nie.