-
2 Kronieke 22:11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 Maar Joʹsabat, die dogter van die koning, het Joas,+ Ahaʹsia se seun, weggevat tussen die seuns van die koning wat doodgemaak sou word, en sy het hom en sy oppasser in ’n binneste slaapkamer weggesteek. Joʹsabat, die dogter van koning Joram+ (sy was die vrou van die priester Jojaʹda+ en die suster van Ahaʹsia), het dit reggekry om hom vir Ataʹlia weg te steek, sodat sy hom nie kon doodmaak nie.+
-