Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 23:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Sy het die koning by die pilaar* by die ingang sien staan. Die hoë amptenare+ en die trompetblasers was by die koning, en al die mense van die land was vreugdevol+ en het op die trompette geblaas, en die sangers met die musiekinstrumente het die leiding geneem toe die lofliedere gesing is. Ataʹlia het toe haar klere geskeur en uitgeroep: “’n Sameswering! ’n Sameswering!”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel