-
2 Kronieke 23:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Maar die priester Jojaʹda het die hoofde oor 100, dié wat oor die leërmag aangestel was, uitgestuur en vir hulle gesê: “Neem haar tussen die rye soldate uit, en maak enigeen wat haar volg, met die swaard dood! Moet haar nie in die huis van Jehovah doodmaak nie.”
-