-
2 Kronieke 24:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Toe hulle klaar was, het hulle die res van die geld na die koning en na Jojaʹda gebring, en hulle het dit gebruik om voorwerpe vir die huis van Jehovah te maak. Hulle het voorwerpe gemaak vir die diens en vir die brandoffers, sowel as bekers en voorwerpe van silwer en goud.+ En terwyl Jojaʹda gelewe het, het hulle gereeld brandoffers+ by die huis van Jehovah geoffer.
-