2 Kronieke 25:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Maar ’n man van die ware God het na hom toe gegaan en gesê: “O koning, moenie die leërmag van Israel saam met u laat gaan nie, want Jehovah is nie met Israel nie.+ Hy is nie met Eʹfraim nie.
7 Maar ’n man van die ware God het na hom toe gegaan en gesê: “O koning, moenie die leërmag van Israel saam met u laat gaan nie, want Jehovah is nie met Israel nie.+ Hy is nie met Eʹfraim nie.