-
2 Kronieke 25:10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Toe het Amaʹsia die soldate wat van Eʹfraim na hom toe gekom het, terug huis toe gestuur. Maar hulle was baie kwaad vir Juda en het woedend huis toe gegaan.
-