-
2 Kronieke 25:12Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
12 En die manne van Juda het 10 000 gevange geneem. Hulle het hulle na die top van die krans geneem en van die krans afgegooi, en hulle almal het hulle te pletter geval.
-