-
2 Kronieke 25:18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 Koning Joas van Israel het hierdie boodskap aan koning Amaʹsia van Juda gestuur: “Die doringrige onkruid in die Liʹbanon-berge het ’n boodskap aan die sederboom in die Liʹbanon-berge gestuur en gesê: ‘Gee jou dogter aan my seun as vrou.’ Maar ’n wilde dier van die Liʹbanon het verbygeloop en die doringrige onkruid vertrap.
-