2 Kronieke 26:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 En Ussiʹa het God bly dien in die tyd van Sagariʹa, wat hom geleer het om die ware God te vrees. Gedurende die tyd dat hy Jehovah gedien het, het die ware God hom geseën.+ 2 Kronieke Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 26:5 Die Wagtoring,2007/12/15, bl. 10
5 En Ussiʹa het God bly dien in die tyd van Sagariʹa, wat hom geleer het om die ware God te vrees. Gedurende die tyd dat hy Jehovah gedien het, het die ware God hom geseën.+