11 En Ussiʹa het ’n leërmag gehad wat toegerus was om oorlog te voer, en hulle het in afdelings oorlog gaan voer. Hulle is getel en ingedeel+ deur Jeïel, die sekretaris,+ en Maäseʹja, die beampte, onder die leiding van Hananʹja, een van die koning se amptenare.