2 Kronieke 28:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Agas het gesterf,* en hulle het hom in die stad, in Jerusalem, begrawe. Hulle het hom nie in die grafte van die konings van Israel begrawe nie.+ En sy seun Hiskiʹa het in sy plek koning geword.
27 Agas het gesterf,* en hulle het hom in die stad, in Jerusalem, begrawe. Hulle het hom nie in die grafte van die konings van Israel begrawe nie.+ En sy seun Hiskiʹa het in sy plek koning geword.