2 Kronieke 29:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hulle het ook die deure van die portaal+ toegemaak en die lampe doodgemaak.+ Hulle het opgehou om reukwerk te brand+ en om brandoffers+ in die heiligdom aan die God van Israel te offer.
7 Hulle het ook die deure van die portaal+ toegemaak en die lampe doodgemaak.+ Hulle het opgehou om reukwerk te brand+ en om brandoffers+ in die heiligdom aan die God van Israel te offer.