25 Intussen het hy die Leviete by die huis van Jehovah laat staan met simbale, met harpe+ en ander snaarinstrumente, soos Dawid+ en Gad,+ die koning se siener, en die profeet Natan+ beveel het, want dit was ’n opdrag wat van Jehovah self gekom het deur middel van sy profete.