2 Kronieke 30:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Hulle het op hulle plekke gaan staan, soos vereis deur die Wet van Moses, die man van die ware God. Toe het die priesters die bloed wat hulle van die Leviete ontvang het, op die altaar gesprinkel.+
16 Hulle het op hulle plekke gaan staan, soos vereis deur die Wet van Moses, die man van die ware God. Toe het die priesters die bloed wat hulle van die Leviete ontvang het, op die altaar gesprinkel.+