5 Onmiddellik nadat hy die bevel gegee het, het die Israeliete groot hoeveelhede van hulle eerste opbrengste gegee. Hulle het ’n tiende van hulle graan gegee, sowel as van hulle nuwe wyn, olie,+ heuning en van alles wat hulle geoes het.+ En dit was baie.+