2 Kronieke 32:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 En baie het geskenke vir Jehovah na Jerusalem gebring, en waardevolle dinge vir koning Hiskiʹa van Juda.+ Van toe af het al die nasies groot respek vir hom gehad. 2 Kronieke Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 32:23 Jesaja se profesie I, bl. 396
23 En baie het geskenke vir Jehovah na Jerusalem gebring, en waardevolle dinge vir koning Hiskiʹa van Juda.+ Van toe af het al die nasies groot respek vir hom gehad.