31 Maar toe die leiers van Babilon woordvoerders na hom toe gestuur het om hom te vra oor die teken+ wat in die land plaasgevind het,+ het die ware God Hiskiʹa self laat besluit wat om te doen sodat hy hom kon toets+ en kon uitvind wat in sy hart is.+