33 Hiskiʹa het gesterf, en hulle het hom begrawe teen die skuinste van die heuwel waar die grafte van die seuns van Dawid was.+ En die hele Juda en die inwoners van Jerusalem het by sy dood aan hom eer bewys. En sy seun Manasʹse het in sy plek koning geword.