2 Kronieke 33:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Hy het toe die vreemde gode en die afgodsbeeld uit die huis van Jehovah verwyder,+ asook al die altare wat hy op die berg van die huis van Jehovah+ en in Jerusalem gebou het, en hy het dit buite die stad laat gooi.
15 Hy het toe die vreemde gode en die afgodsbeeld uit die huis van Jehovah verwyder,+ asook al die altare wat hy op die berg van die huis van Jehovah+ en in Jerusalem gebou het, en hy het dit buite die stad laat gooi.