2 Kronieke 35:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Sy hoë amptenare het ook ’n bydrae gegee as ’n vrywillige offer vir die volk, die priesters en die Leviete. Hilkiʹa,+ Sagariʹa en Jehiʹël, die leiers van die huis van die ware God, het vir die priesters 2 600 Pasga-offers en 300 beeste gegee.
8 Sy hoë amptenare het ook ’n bydrae gegee as ’n vrywillige offer vir die volk, die priesters en die Leviete. Hilkiʹa,+ Sagariʹa en Jehiʹël, die leiers van die huis van die ware God, het vir die priesters 2 600 Pasga-offers en 300 beeste gegee.