2 Kronieke 35:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Maar Josiʹa wou nie omdraai nie, en hy het hom vermom+ om teen hom te veg. Hy wou nie na Nego se waarskuwing luister, wat van God af gekom het nie. Toe het hy in die Vlakte van Megidʹdo+ teen hom gaan veg. 2 Kronieke Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 35:22 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2017/3, bl. 27
22 Maar Josiʹa wou nie omdraai nie, en hy het hom vermom+ om teen hom te veg. Hy wou nie na Nego se waarskuwing luister, wat van God af gekom het nie. Toe het hy in die Vlakte van Megidʹdo+ teen hom gaan veg.