Esra 1:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Laat enigeen wat as ’n uitlander+ in die ryk woon, waar hy ook al is, deur sy medemens* gehelp word. Laat hulle vir hom silwer en goud gee, asook goedere en vee, saam met die vrywillige offer vir die huis van die ware God,+ wat in Jerusalem was.’”
4 Laat enigeen wat as ’n uitlander+ in die ryk woon, waar hy ook al is, deur sy medemens* gehelp word. Laat hulle vir hom silwer en goud gee, asook goedere en vee, saam met die vrywillige offer vir die huis van die ware God,+ wat in Jerusalem was.’”