Esra 1:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Koning Kores het ook die voorwerpe van die huis van Jehovah uitgebring. Dit was die voorwerpe wat Nebukadneʹsar uit Jerusalem geneem het en in die huis van sy god gesit het.+
7 Koning Kores het ook die voorwerpe van die huis van Jehovah uitgebring. Dit was die voorwerpe wat Nebukadneʹsar uit Jerusalem geneem het en in die huis van sy god gesit het.+