Esra 2:68 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 68 Toe hulle by die huis van Jehovah in Jerusalem aankom, het party van die hoofde van die vaderhuise vrywillige bydraes+ vir die huis van die ware God gegee om dit op sy plek te herbou.*+
68 Toe hulle by die huis van Jehovah in Jerusalem aankom, het party van die hoofde van die vaderhuise vrywillige bydraes+ vir die huis van die ware God gegee om dit op sy plek te herbou.*+