Esra 3:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Daarna het hulle die gereelde brandoffer geoffer,+ asook dié vir die nuwemane+ en dié vir die geheiligde feestye+ van Jehovah en ook die offerandes van elkeen wat uit vrye wil ’n gawe aan Jehovah geoffer het.+
5 Daarna het hulle die gereelde brandoffer geoffer,+ asook dié vir die nuwemane+ en dié vir die geheiligde feestye+ van Jehovah en ook die offerandes van elkeen wat uit vrye wil ’n gawe aan Jehovah geoffer het.+