Esra 4:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Laat dit aan die koning bekend wees dat die Jode wat van u af na ons toe gekom het, in Jerusalem aangekom het. Hulle is besig om die opstandige en slegte stad te herbou,+ en hulle voltooi die mure en maak die fondamente reg.
12 Laat dit aan die koning bekend wees dat die Jode wat van u af na ons toe gekom het, in Jerusalem aangekom het. Hulle is besig om die opstandige en slegte stad te herbou,+ en hulle voltooi die mure en maak die fondamente reg.