-
Esra 4:17Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 Die koning het die volgende boodskap gestuur aan Rehum, die hoofregeringsamptenaar, en Simsai, die skrywer, en die res van hulle bondgenote wat in Samariʹa gewoon het en die ander mense van die gebied anderkant die Rivier:
“Groete!
-