-
Esra 4:23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
23 En nadat die afskrif van die amptelike dokument van koning Artasasʹta aan Rehum en Simsai, die skrywer, en hulle bondgenote voorgelees is, het hulle vinnig na Jerusalem gegaan na die Jode toe en hulle met geweld gedwing om op te hou werk.
-