Esra 6:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Nebukadneʹsar het die goue en silwerhouers uit die tempel in Jerusalem geneem en dit toe na Babilon gebring.+ Laat die houers teruggegee word, sodat dit op hulle plek in die tempel in Jerusalem, in die huis van God, gesit kan word.’+
5 Nebukadneʹsar het die goue en silwerhouers uit die tempel in Jerusalem geneem en dit toe na Babilon gebring.+ Laat die houers teruggegee word, sodat dit op hulle plek in die tempel in Jerusalem, in die huis van God, gesit kan word.’+