-
Esra 6:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 En ek vaardig ’n bevel uit wat sê wat julle vir hierdie ouermanne van die Jode moet doen om die huis van God te herbou: Neem geld uit die koninklike skatkis,+ uit die belastinggeld wat in die gebied anderkant die Rivier ingesamel is. Gee dit onmiddellik aan hierdie manne sodat hulle sonder onderbreking kan voortgaan.+
-