11 Ek het ook ’n bevel uitgevaardig dat daar ’n balk uit die huis geruk sal word van enigiemand wat ongehoorsaam is aan hierdie bevel en dat hy daaraan opgehang sal word, en sy huis sal ’n openbare toilet gemaak word as gevolg van hierdie oortreding.