Esra 6:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Toe het Tatʹtenai, die goewerneur van die gebied anderkant die Rivier, Seʹtar-Boʹsenai+ en die ander amptenare onmiddellik alles gedoen wat koning Darius beveel het. Esra Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 6:13 Die Wagtoring,1993/6/15, bl. 32
13 Toe het Tatʹtenai, die goewerneur van die gebied anderkant die Rivier, Seʹtar-Boʹsenai+ en die ander amptenare onmiddellik alles gedoen wat koning Darius beveel het.