6 Hierdie Esra het van Babilon af gekom. Hy was ’n kopiis wat baie kennis gehad het van die Wet van Moses,+ wat Jehovah, die God van Israel, gegee het. Die koning het vir hom alles gegee wat hy gevra het, want die hand van Jehovah sy God was met hom.