Esra 7:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Neem ook al die silwer en die goud wat jy in die hele provinsie* van Babilon ontvang,* saam met die gawe wat die volk en die priesters vrywillig gee vir die huis van hulle God, wat in Jerusalem is.+
16 Neem ook al die silwer en die goud wat jy in die hele provinsie* van Babilon ontvang,* saam met die gawe wat die volk en die priesters vrywillig gee vir die huis van hulle God, wat in Jerusalem is.+