Esra 7:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 En met hierdie geld moet jy so gou moontlik bulle,+ skaapramme+ en lammers+ koop, sowel as wat nodig is vir die graanoffers+ en drankoffers,+ en jy moet dit aanbied op die altaar van die huis van julle God in Jerusalem.
17 En met hierdie geld moet jy so gou moontlik bulle,+ skaapramme+ en lammers+ koop, sowel as wat nodig is vir die graanoffers+ en drankoffers,+ en jy moet dit aanbied op die altaar van die huis van julle God in Jerusalem.