28 Hy het lojale liefde aan my betoon voor die koning+ en sy raadgewers+ en al die magtige leiers van die koning. En daarom was ek vol moed, want die hand van Jehovah my God was met my, en ek het leiers uit Israel bymekaargemaak om saam met my te gaan.