Esra 8:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Omdat die goeie hand van ons God met ons was, het hulle vir ons ’n verstandige man gebring uit die kinders van Magli,+ die kleinseun van Levi, die seun van Israel, naamlik Serebʹja,+ en sy seuns en sy broers, 18 manne,
18 Omdat die goeie hand van ons God met ons was, het hulle vir ons ’n verstandige man gebring uit die kinders van Magli,+ die kleinseun van Levi, die seun van Israel, naamlik Serebʹja,+ en sy seuns en sy broers, 18 manne,