35 Dié wat uit die gevangenskap gekom het, die mense wat voorheen ballinge was, het brandoffers vir die God van Israel aangebied: 12 bulle+ vir die hele Israel, 96 skaapramme,+ 77 ramlammers en 12 bokramme+ as ’n sonde-offer. Al hierdie dinge was ’n brandoffer aan Jehovah.+