Esra 10:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Toe het Seganʹja, die seun van Jehiʹël,+ van die seuns van Elam,+ vir Esra gesê: “Ons het ontrou teenoor ons God opgetree deur met uitlandse vrouens uit die volke van die land te trou.*+ Maar tog is daar nog hoop vir Israel.
2 Toe het Seganʹja, die seun van Jehiʹël,+ van die seuns van Elam,+ vir Esra gesê: “Ons het ontrou teenoor ons God opgetree deur met uitlandse vrouens uit die volke van die land te trou.*+ Maar tog is daar nog hoop vir Israel.