Esra 10:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Esra het toe voor die huis van die ware God opgestaan en na die eetkamer van Johaʹnan, die seun van Eljaʹsib, gegaan. Al het hy daarheen gegaan, het hy nie kos geëet of water gedrink nie, want hy het oor die ontrouheid van die ballinge* getreur.+
6 Esra het toe voor die huis van die ware God opgestaan en na die eetkamer van Johaʹnan, die seun van Eljaʹsib, gegaan. Al het hy daarheen gegaan, het hy nie kos geëet of water gedrink nie, want hy het oor die ontrouheid van die ballinge* getreur.+