-
Esra 10:9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Toe het al die manne van Juda en Benjamin binne drie dae in Jerusalem bymekaargekom, dit wil sê in die negende maand, op die 20ste dag van die maand. Die hele volk het in ’n voorhof van die huis van die ware God gesit, en hulle het gebewe weens hierdie saak en weens die swaar reën.
-