Nehemia 1:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Ons het beslis goddeloos teen u opgetree+ deur nie gehoorsaam te wees aan die gebooie, die wetsvoorskrifte en die regterlike bevele wat u aan u kneg Moses gegee het nie.+
7 Ons het beslis goddeloos teen u opgetree+ deur nie gehoorsaam te wees aan die gebooie, die wetsvoorskrifte en die regterlike bevele wat u aan u kneg Moses gegee het nie.+