Nehemia 2:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Ek het toe vir die koning gesê: “As dit goed is in die koning se oë, gee dan vir my briewe vir die goewerneurs van die gebied anderkant die Rivier,*+ sodat ek veilig deur hulle gebied mag reis op pad na Juda toe,
7 Ek het toe vir die koning gesê: “As dit goed is in die koning se oë, gee dan vir my briewe vir die goewerneurs van die gebied anderkant die Rivier,*+ sodat ek veilig deur hulle gebied mag reis op pad na Juda toe,