Nehemia 2:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Maar ek het geantwoord: “Die God van die hemel sal ons suksesvol laat wees,+ en ons, sy knegte, sal opstaan en bou, maar julle het geen aandeel of reg in Jerusalem nie, en julle is geen deel van die stad se geskiedenis nie.”*+
20 Maar ek het geantwoord: “Die God van die hemel sal ons suksesvol laat wees,+ en ons, sy knegte, sal opstaan en bou, maar julle het geen aandeel of reg in Jerusalem nie, en julle is geen deel van die stad se geskiedenis nie.”*+