Nehemia 3:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Jojaʹda, die seun van Paseʹag, en Mesulʹlam, die seun van Besodʹja, het die Poort van die Ou Stad+ reggemaak. Hulle het die balke ingesit, en toe die deure, die sluitbalke en die grendels.
6 Jojaʹda, die seun van Paseʹag, en Mesulʹlam, die seun van Besodʹja, het die Poort van die Ou Stad+ reggemaak. Hulle het die balke ingesit, en toe die deure, die sluitbalke en die grendels.