Nehemia 3:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Langs hom het die Leviete herstelwerk gedoen: Rehum, die seun van Bani, en langs hom het Hasabʹja, ’n leier van die helfte van die distrik Kehiʹla,+ herstelwerk vir sy distrik gedoen.
17 Langs hom het die Leviete herstelwerk gedoen: Rehum, die seun van Bani, en langs hom het Hasabʹja, ’n leier van die helfte van die distrik Kehiʹla,+ herstelwerk vir sy distrik gedoen.